DIS so piepklein, ’n mens kan dit skaars met die blote oog sien.
Kleiner as ’n korreltjie seesout en smal genoeg om deur die oog van ’n naald te pas, sê die skeppers daarvan.
Tog is dié handsakkie, vervaardig deur die kunstenaarsgroep MSCHF in Amerika duurder