mode
TREFFENDE TRANSFORMASIE
Gee jou eenvoudige wit hemprok ’n nuwe voorkoms deur te speel met slim oorvoutegnieke met die moue.
Wit hemprok van katoen (R459), Foschini.
Silwerkleurige bloes (R1 799), Witchery. Goue en kunspêrelhalssnoere (R130 per stel), Queenspark. Goue oorbelle (R300), Lovisa.
GROOTTES Hemprok: XXS – XXL Bloes: XXS – XXXL
BL. 70 DENIM, JOU DORING
’n Wit hemp