![f0030-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/jlwy7zssgb3eo91/images/fileBA8XF57V.jpg)
GLAM ROCK
Die monochroom-trend is al ‘n paar seisoene gewild en dit lyk nie of dit binnekort gaan verdwyn nie. Die 19-jarige aktrise hou dit minimalisties deur swart en wit te meng en pas vir ‘n uitstaan-look. Sy dra textured swart items met ‘n wit top en voeg ‘n bietjie kleur by met ‘n kontrasterende-ster hou dit lekker gemaklik deur dit af te rond met ‘n paar swart boots.