Koe'sister

I DON'T EAT THAT I'm Vegan

‘KIMCHI'

Maak 2 x 1 liter-flesse.

>> Jy benodig

WENK: Gebruik altyd'n skoon lepel wanneer jy kimchi uit die fles skep, anders gaan dit vinnig galsterig word.

>> Só maak jy

Sny die kool middeldeur en sny die harde dele in die middel uit. Draai elke halwe om en sny dit in linte en plaas dit in 'n groot mengbak. Sprinkel lekker baie sout oor en masseer dit vir 'n paar minute in die kool. Gooi genoeg water in die bak sodat die kool bedek is. Sit dan 'n bord bo-op neer met iets swaars ('n blikkie of flessie ingemaakte kos of 'n koffiebeker vol water) daarop. Laat die kool vir minstens 2 uur staan. Spoel dit drie keer af met koue water en laat dit goed dreineer. Vee die bak skoon en droog dit goed af. Meng nou die umamisous, sojasous, striker, gemmer en knoffel saam.

Voeg die gochugaru by en klop die mengsel tot dit 'n smeer vorm - voeg 'n bietjie water by tot dit die regte tekstuur het.

Sny die wortels en appels in dun skyfies - gooi dit ook in die bak. Sny die radyse (in die helfte, lengtegewys) en kap die sprietuie in ringetjies. Voeg dit saam met die radyse by die: wortels.

Druk die laaste bietjie nattigheid uit die kool - ek hou daarvan om dit tussen twee vadoeke te sit en dan droog te druk, of ek gebruik sommer 'n slaaidroër. Voeg dit by die bak met groente en gebruik jou hande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Koe'sister

Koe'sister4 min read
From Ina Paarman's Kitchen
This is one of the recipes that established my reputation in the early years. Very few of the ingredients have changed, but I now roast the vegetables first. Serve it garnished with butternut crisps for a special occasion. SERVES 6 Adjust the oven ra
Koe'sister1 min read
Koe'sister
Editor-in-Chief: Ingrid Jones Editor: Leanne Feris Art Director & Designer: Hanri Gerischer Subeditor: Michelle Linnert Jansen Recipe Checker: Surita Riffel Proofreader: Joey Swartbooi Images: Gallo Images/Getty Images and unsplash.com ■
Koe'sister3 min readDiet & Nutrition
4 Reasons To Grow Microgreens At Home This Winter
More than just the faddish darlings of trendy chefs, microgreens are finding a fresh way into home kitchens. These succulent seedlings (of a variety of vegetables and herbs) are becoming widely used as part of the typical family diet. It's not just b

Related Books & Audiobooks