Die Tuinier Tydskrif

Die vyf beste skutblare en keëls

African Spice

ʼn Ongewone manlike hibried met spoggerige rooi loof in die vroeglente en somer. Skoutyd: Julie tot September. Grootte: 1,5 m x 1 m.

uid-Afrika het geen tekort aan -spesies nie – 80 van hulle. Hulle is immergroen klein boompies of struike met kleurryke skutblare of keëls op hul takpunte. Uit die skatkis van hierdie tweehuisige genus (aparte manlike en vroulike plante) het telers hul inspirasie gekry om ʼn paar van hulle te kruis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.