Die Tuinier Tydskrif

Die winter se soet geur

is onnodig om tot die lente te wag (valsjasmyn) nou en laat dit teen ʼn traliewerk, pilaar of heining oprank. Dié fiemieslose, vinnig groeiende en ligte klimplant is immergroen met smaraggroen blare. Nog prag is te vinde in die vorm van oorvloedige, langblommende, heldergeel trompetvormige blomme wat die lug van laatherfs tot vroeglente geur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.