![f0033-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1gp2pu26yob29f29/images/fileLKRKBSS3.jpg)
Bonsaikunstenaars kom voortdurend met nuwe metodes en tegnieke te voorskyn wat nie almal gegrond is nie.
Die twee mees vertroude metodes is die knip-en-groei-en die bedradingsmetode. Die twee tegnieke lewer effens ander resultate op, en word trouens meestal saamgebruik, hoewel dit goed is om die verskil te verstaan sodat ʼn mens die beste een vir die geleentheid kan kies.
Snoei, of die knip-en-groei-metode,