Idees

DRUK JOU STEMPEL AF!

SITPLEKKAARTJIES

Laat jou gaste dadelik welkom voel met dié mooi kaartjies.

JY BENODIG

  • salieblare
  • 220 gsm-papier
  • kwaspen
  • stempelkussing met swart ink
  • handwerkmes en snymat
  • handwerkskêr
  • vars kruietakkies om mee af te rond

SO MAAK JY

1 Knip jou velle papier in reghoeke van 11 × 16 cm elk.

2 Gebruik jou kwaspen om 'Welkom' of die name van die gaste op die kaartjies te skryf.

Druk 'n salieblaar op die stempelkussing, sorg dat dit deeglik met ink bedek is en stempel die blaar onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif