Huisgenoot

KOEBAAI, MY SIEK VROU

EEN van die dinge wat ’n paartjie sweer wanneer hulle voor die kansel troubeloftes aflê, is dat hulle mekaar sal bystaan selfs as hulle oud en siek raak.

Nie hý nie, het Wolfgang Porsche, die skatryk sakebaas agter die Porsche-handelsnaam, onlangs besluit. Hy is maar nog net 79 jaar oud, daar wag op hom ’n hele paar lewensjare om te geniet, en hy gaan nie dat sy sieklike vrou, Claudia (74), wat aan demensie ly, sy pret bederf nie. Wolfgang het dus sy tassies gepak, en sy siek vrou moet klaarblyklik maar vir haarself sorg.

Wolfgang se bates beloop ’n geraamde €20 miljard (R393 miljard). As jy so ryk is, hoef jy seker vir niemand verskoning vir jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe