Huisgenoot

Die periodieke tabel

DIE periodieke tabel is ’n visuele voorstelling van die elemente wat voorkom in absoluut alles wat ons rondom ons kan sien. G’n wonder dit kan nogal verwarrend wees wanneer jy die eerste keer daarna kyk nie!

Dit lyk dalk ’n bietjie deurmekaar, maar in hierdie sorgvuldig gerangskikte tabel vol letters en syfers sal jy inligting kry oor ál die elemente op die aarde, hul eienskappe en hoe hulle moontlik met mekaar sal reageer.

Voor ons die inligting in die periodieke tabel van nader bekyk, leer ons jou eers wat elemente nou eintlik is en hoe hul eienskappe bepaal waar hulle in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m