Landbouweekblad

Waarde van data vir genomiese ontleding

et die gebruik van genomiese inligting kon navorsers bewys die hipotese oor die werking van additiewe (gesamentlike) gene was al die jare wel korrek. Eienskappe van ekonomiese belang, soos produksie, goeie kwaliteit, funksionaliteit, vrugbaarheid en langlewendheid, word wel deur ’n klomp gene beïnvloed. Die gene lewer elk ’n klein bydrae tot die uitdrukking van die eienskap, en die additiewe effek van al die gene en die interaksie met omgewingsfaktore bepaal hoe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc