Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com
Justin Parkfelt 2005 Toyota Land Cruiser 79 4.2l
“Hulle bou nie meer 4x4-voertuie soos van ouds nie! Ek glo vas dat die V8 70-reeks Land Cruiser een van die beste voertuie vir landreise is, met goeie rede. Om die nuwer generasie Cruisers met my 4.2 te vergelyk is soos om klassieke rock met moderne musiek te vergelyk. Ja – die nuwe goed het dalk ‘n lekker ritme, maar