Avontuur Afrika

'n “Wanda” rlike avontuur-vennoot

a verskeie kort landreis avonture in gehuurde voertuie, het Dave en Nicki Brown presies geweet wat hulle vir hul eie voertuig wou hê (en wat nie sou werk nie!). Na ‘n paar oorwegings het hulle uiteindelik in Julie 2020 hul 2015 Toyota Hilux – wat hulle Wanda gedoop het, as sinspeling op hul ingebore – as ‘n gebruikte voertuig gekoop. Hulle het ‘n maatskappy gekry om te help met die ombouing en stadig maar seker het hul droom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.