Huisgenoot

Mense en hul dinge

TROUKLOKKE LUI

TOT SIENS, 2022

Terwyl die jaar vir party BEKENDES die vreugde van ’n verlowing, troue of baba ingehou het, het dit vir ander die HARTSEER gebring van ’n verhouding of huwelik wat op die rotse geloop het. Hier is ’n terugblik

NIEL BRUWER

Nadat hul liefde in 2021 in die 13de seisoen van Boer soek ’n vrou begin blom het, het CHEREZE MAREE en haar aantreklike boer vroeër vanjaar op die skilderagtige vrugteplaas Kaleo buite Prince Alfred Hamlet getrou.

Die pasgetroudes het kort daarna in Februarie op sosiale media verklap hulle gaan vir die eerste keer ouers word. Hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa