Landbouweekblad

DIE MOLADORA-SAAK Klarigheid of (nuwe) moeilikheid?

KORTOM

■ Die uitspraak in die grondeisehof in die saak van Moladora Trust vs. Magalone Mereki en ander lig belangrike bepalings uit van die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg (Wet 62 van 1997, die sogenoemde Esta-wet) waarvan boere en okkupeerders op plase deeglik bewus moet wees.

■ Min daarvan het egter “nuwe” regspraak tot gevolg, aangesien Suid-Afrika se hoogste howe reeds vroeër daaroor beslis het.

■ Hoe ’n grondeienaar dispute met okkupeerders hanteer, kan ’n groot invloed hê op litigasie wat as gevolg daarvan ontstaan.

Niemand wil ’n herhaling van die plofbare geskil oor grond en weiding by Normandien in 2020 hê nie. In ’n onverwante saak was die grondeienaars waarskynlik oorversigtig om nie dieselfde roete te volg nie, maar die tydsverloop het uiteindelik teen hulle getel.

Die kern van die Moladora-saak was of die reg van ’n okkupeerder om vee met die eienaar se toestemming op ’n plaas aan te hou, deel uitmaak van die okkupasieregte wat deur die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg (Wet 62 van 1997, die sogenoemde Esta-wet) beskerm en gereguleer word.

In die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc