INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,1%, of $0,35/t (R6,00/t), tot $260,62/t (R4 470/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 14,7%, of $33,32/t (R571,47/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $262,67/t (R4 505/t), Mei – $263,92/t (R4 527/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,2%, of R63/t, tot R5 360/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 1%, of R50/t, tot R5 100/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies