Landbouweekblad

Sorg vir genoeg kontant in jou boedel

Selfs baie deeglike boedelbeplanning kan die nekslag toegedien word wanneer daar kontanttekorte in die boedel bestaan en die vloei van geld nie op ’n weldeurdagte wyse bestuur kan word nie.

Onvoldoende vlakke van likiditeit in ’n boedel sal beteken dat die eksekuteur, wat die administrasie en bereddering van die bestorwe boedel moet behartig, nie die taak sonder onnodige struikelblokke en komplikasies kan verrig nie.

Ons maan altyd kliënte en hul erfgename om te onthou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d

Related