Weg! Ry & Sleep

Kind van die bos

As ’n mens net na die boumateriale van die Evolution 3 kyk, weet jy jy belê in ’n boswoonwa wat jou jare se diens gaan gee. En met al die standaardtoerusting kan jy omtrent net haak en gaan kamp.

Die onderstel bestaan uit 3CR12- vlekvrye staal en dele van die romp ook – saam met aluminium. Dit beteken verweer is omtrent heeltemal uitgeskakel.

Jy kort net ’n ys-vrieskas en jy kan in die pad val, want die kombuis is reeds toegerus – jy kry ’n gasstoof (gassilinder ingesluit), watertenk, geiser, 12 V/220 V-kragstelsel, ligte en ’n afdak. Daarby is ’n netjiese slaapplek vir ’n kind skuins langs die hoofbed.

Die Evolution 3 pas dus ’n jong gesin soos ’n handskoen.

Begin voor

Die Evolution 3 se ronde neus is kenmerkend, en dis ’n ruimte wat slim ingerig is. Die boonste deel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets