SA Hunter/Jagter

EK WONDER...

Partykeer wonder ek hoekom mens oor so baie dinge wonder. Dan troos ek my dis seker maar oor ek met chroniese nuuskierigheid gebo-re is. Want dié ly ek mos aan, benewens my probleme met ’n agterent wat jeuk en oë en ore wat ek alewig uitleen.

Baie keer wonder ek byvoorbeeld hoe plekke gelyk het voor die mens daar kom penne inslaan het. Soos Kaapstad. Hoe sou Roggebaaistrand gelyk het toe daar nog dierspore gelê het waar nou toringgeboue staan? Dink net: Miskien ’n helder waterstroompie met ’n leeumannetjie wat teen ’n wyfie sit en skuur, daar waar Teazers nou of bedelaar nie, net die Nuweveldberge wat daar troon. Of Polokwane: ’n Stuk veld sonder ’n enkele taxi!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks