BRITTANJE
BZZZ-HALTE
aie bushaltes in die Verenigde Koninkryk het die laaste ruk tuine op hul dakke laat aanbring sodat bye en skoenlappers daar kan kom kuier. Om die insekte te lok, word blomme in die tuine geplant. Bye en skoenlappers is baie belangrik vir die omgewing, want hulle dra stuifmeel van een plant na