Kevin Louw
m myself uit die YouTube-gat te grawe, skakel ek die WiFi (en dus internet) opsetlik af en begin luister na die opname van my gesprek met Kevin oor sy RAW 4x4 ervaring. Kevin het ‘n hoogs stresvolle werk, met ‘n groot span onder sy toesig. Hy is dus ‘n goed georganiseerde ou en sy onberispelike Toyota FJ Cruiser weerspieël dit. “Ek het nog altyd van voertuig tot voertuig gewip, maar toe ek die FJ