Avontuur Afrika

Magtige Mahindra

Pastoor Jansen van Vuuren (of Pastoor Nomsa, soos sy op Hope FM en Manna-TV bekend staan) het haar lewe aan haar godsdiens gewy. Sodoende het sy talle mense wêreldwyd gehelp en geïnspireer. Nog ‘n passie van hierdie avontuurlustige vrou is om ons pragtige land te verken.

VOERTUIG: 2019 Mahindra Scorpio (Simson)

EIENAAR/BESTUURDER: Pastor J.L. Jansen van Vuuren

k was nog altyd gek daaroor om te reis en het nog nooit nee gesê vir ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika5 min read
Groentjies Gaan Groot
Dis ‘n uitdaging vir diegene wat gaan en ‘n droom vir diegene wat agterbly. Dit is wat Thierry Sabine – wat die idee vir die die Dakar-tydren in 1977 gekry het toe hy tydens die Abidjan-Nice-tydren op sy motorfiets in die Libiese woestyn verdwaal het