![f0068-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8kp6he5qf4aaryd4/images/fileUIA6TM83.jpg)
![f0068-02](https://article-imgs.scribdassets.com/8kp6he5qf4aaryd4/images/fileD2VE6HOB.jpg)
Ek was nog altyd ‘n landreisiger wat daarvan hou om konstant te beweeg en nie sommer vir lang periodes in een kamp te staan nie – daar is net eenvoudig te veel om te sien! Ek is ook nie ‘n groot aanhanger daarvan om iets agter my voertuig te sleep nie en verkies om my kampgoed alles binne in my voertuig te pak. Verder verkies ek ook om eerder op die grond as op die dak van my voertuig te slaap.
Gevolglik het