Huisgenoot

STEEDS OP SOEK NA POKÉMON

DIE kans is goed dat jy en die kinders in jou lewe al van Pikachu gehoor het.

Dan is daar ook nog Squirtle, Bulbasaur, Charmander, Eevee, Psyduck, Snorlax … meer as 900 van dié karakters.

En as jou kroos aanhangers van dié outjies is, ken hulle waarskynlik ook die byna nimmereindigende verhoudings tussen karakters: Rockruff word Lycanroc, Riolu word Lucario, Caterpie word Metapod, en hy word weer Butterfree.

Dit klink dalk na brabbeltaal as die wêreld van Pokémon aan jou onbekend is – maar dis ’n versameling geliefde vriende onder die volgelinge van dié verbeeldingsvlug.

Die fenomeen se saadjie het in 1996 ontkiem as twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa