TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

WHERE THE WILD MEN ARE WITH BEN FOGLE

NUWE SEISOEN Seisoen 9 BBC Earth (*184) 19:00 Episode 1 (dokkie) 27 Julie

Nuwe avonture wag op Ben wanneer hy na ’n bergreeks in Portugal reis waar hy vir Alex ontmoet, ’n Britse man wat sy werk in kleinhandel vir ’n lewe in die berge verruil het.

• Lees meer op bl. 43.

THE WHEEL

NUWE SEISOEN Seisoen 2 BBC Brit (*120) 20:00 Episode 1 (realiteit) 3 Augustus

Die komediantaanbieder Michael McIntyre het drie hoopvolle deelnemers in elke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters