SA Hunter/Jagter

HOE TWEE SAL-VLIEËNIERS ’N 100-PONDER “MISGEVLIEG” HET

Gedurende die laat ses-tiger- en vroeë sewentigerjare het ek, Flip Loock en Isak van Zyl die geleentheid gehad om 21 olifante en 7 buffels in Botswana en Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe) te jag. Ons was destyds almal SAL-vlieëniers met die rang van kaptein. Met min ondervinding en baie moed was ons egter tog taamlik suksesvol.

Tydens een van ons jagtogte in Botswana het ons ’n enkeltand-olifant (80-ponder) in die Khadum-rivierloop naby Shakawe geskiet. Al die ander olifante se tandgewigte het van 30 tot 50 lb gewissel.

IN DIE VOETSPORE VAN DIE OU JAGTERS

Dit was vir ons interessant om boeke van die vorige eeu se olifantjagters te koop en oor hul wedervarings in die jaggebiede te lees. 1864-1875, beskryf hoe hy in die Shashigebied gejag het. Hy merk in sy boek op hoe die “boerbokke” floreer, maar dat die olifante min raak. Ons het 100 jaar ná Finaughty in dieselfde gebied gaan jag en ons eerste vier olifante daar geskiet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks