TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie

Woensdag

THE GREAT KENYAN BAKE-OFF

SEISOEN BEGIN Seisoen 2 BBC Lifestyle (*174) 20:00 Episode 1 (realiteit) 13 Julie

Die tent is opgeslaan, die beoordelaars is gereed, die aanbieders staan reg en 12 van Kenia se beste amateur-bakkers is oorgehaal om gebak op te tower wat jou sal verlei, ongeag hoeveel suiker jy reeds verorber het!

THE MURDER TAPES

SEISOEN BEGIN Seisoen 5 ID (*171) 21:00 Episode 1 (ware misdaad) 20 Julie

Moordsake word in hierdie grureeks, wat beeldmateriaal van die ware misdaad en dramatiserings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca