![f023-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2fq85mqnnkaasnka/images/fileP9R0DLG3.jpg)
![f023-02](https://article-imgs.scribdassets.com/2fq85mqnnkaasnka/images/fileT2DWAO9D.jpg)
ie Stryders-afrigter Fafa (Altus Theart) is in ’n moeilike posisie wanneer hy en ’n jong motorfietryer, Emile Petser (Erik Potgieter, hy was ’n lid van die Stefano Stutterheim-bemanning in die komediereeks Hotel) in ’n botsing is. Fafa kom gelukkig ongedeerd daarvan af, maar Emile is (Francois Coertze, Freek Mouton in seisoen 3 van die reeks Die Byl) blameer Fafa vir die ongeluk.