5 DINGE waaroor ons HIERDIE week praat!
Jul 01, 2022
2 minutes
1 KENDALL EN DEVIN SE PAADJIES SKEI
Die model KENDALL JENNER (26) en die basketbalspeler DEVIN BOOKER (25) het uitgemaak ná twee jaar saam. ’n Bron sê: “Kendall en Devin is onlangs deur ’n rowwe tyd en is al sowat ’n week en ’n half uitmekaar.”
Die bron sê al het die twee die uitstappie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days