ELDERS IN DIE WÊRELD
Jun 24, 2022
2 minutes
TSJEGGIESE REPUBLIEK
WOEDE OOR WERK AAN OU HORLOSIE
Mense is vies omdat ’n kunstenaar wat aan ’n ou horlosie in Praag gewerk het glo van die kunswerke daarop verander het.
Die Orloj-horlosie is 600 jaar oud en ’n bekende baken en toeriste-trekpleister in die Tsjeggiese hoofstad. Dis in 2018 ná duur herstel- en restourasiewerk heropen.
Maar ’n erfenisgroep
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days