Huisgenoot

Elvis

ELVIS IS TERUG

Byna vyf dekades ná die legendariese rocker Elvis Presley se dood herleef sy pad na roem nou weer op die silwerdoek. Baz Luhrmann se rolprent Elvis het in Mei vanjaar sy wêreldpremière op die Cannes-rolprentfees in Frankryk gehad en word reeds wyd lof toegeswaai.

Die fliek vertel van Elvis se kinderjare tot hy eindelik die musiek-ikoon geword het wat ons vandag ken. Dit gee ook ’n blik op sy liefdeslewe en ingewikkelde verhouding met sy bestuurder, Colonel Tom Parker, ’n rol wat deur ’n onherkenbare Tom Hanks vertolk word.

Baz (59) is (1996) en (2001). Vir die fliek het die kameras in Januarie 2020 in Baz se geboorteland, Australië, begin rol. Produksie is egter twee maande later tot stilstand geruk toe Tom en sy vrou, die aktrise Rita Wilson (albei 65), van die eerste glansmense was wat positief vir die coronavirus getoets het. Produksie is in September daardie jaar hervat en nou sien ons eindelik die eindproduk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w