Huisgenoot

IS TOUSTAAN VERBY?

ONS almal ken so ’n storie (of 10), of was al self daar: Van ure lank in toue staan om amptelike dokumente by binnelandse sake te vervang, net om eindelik te hoor die stelsel is af en jy moet op ’n ander dag terugkeer.

Maar dit lyk nou of die departement van binnelandse sake die 21ste eeu betree met ’n nuwe stelsel wat hierdie burokratiese hel se einde kan beteken.

Met hul nuwe tak-afspraakbesprekingstelsel (, oftewel Babs) kan jy aanlyn ’n afspraak maak om ’n spesifieke tak van binnelandse sake te besoek om aansoek te doen vir ’n ID of paspoort, of om een te hernu. Die idee is dat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w