TV Plus Afrikaans

Skyn-swangerskap?

Tim (Marco Spaumer) en Zoe (Lauren Joseph) se huwelik hang aan ’n draadjie. Zoe is oortuig sy kan Tim nie meer vertrou nadat hy in Mei egbreuk gepleeg het nie, en om ’n baba te hê, sal nie hul probleme oplos nie. Dus is sy vasberade om haar swangerskap te beëindig. “Vir Zoe kon haar onbeplande swangerskap nie op ’n slegter tyd gekom het nie, want haar huwelik is op die rotse en sy sal altyd weet die kind is nie uit liefde gebore nie,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related