Van Lucia
Jun 10, 2022
1 minute
![tvplusafri220616_article_003_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/64wss90q0w9v39ee/images/fileF9Y8E9FI.jpg)
En toe skakel DStv van die e.tv-kanale af. Ons inbokse loop oor en die SMS-lyn gons oor klagtes van lesers wat is na die Mededingingstribunaal om daaroor te beslis. Die tribunaal het in DStv se guns beslis en hulle het die kanale direk daarna afgesit, sonder enige waarskuwing. Die enigste maniere om nou toegang tot die kanale te kry, is deur ’n Openviewdekodeerder, of om te kyk watter programme op se stroomdiens, eVOD, beskikbaar is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days