Landbouweekblad

Laevloeidrup se vele voordele beïndruk avokadoreus

Die multinasionale avokadoprodusent Westfalia maak gedurig somme met groter volhoubaarheid in gedagte.

Op die vorige Sabi-konferensie in 2019 het die landbou-ingenieur mnr. Johan Grobler verslag gedoen oor ’n 5 ha-proefblok avokado’s wat van mikrobesproeiing na laevloeidrupbesproeiing (LFD) omgeskakel is.

Westfalia was só beïndruk met die resultate dat hy intussen 202 ha nuwe aanplantings in Suid-Afrika

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc