Tuis

’n Wenkombinasie

Met Petchoa BeautiCal ‘Purple Dawn’ in jou tuin het(gehard, met massas blomme). Hierdie laaggroeiende kompakte plant (30 cm hoog en 45 cm wyd) is geskik vir potte, hangmandjies en klein tuine. In die tuin vra hulle volson en as houerplante moet hulle die maksimum oggendson en middagskadu kry. Laat die grond effens uitdroog voor jy weer natmaak en voed maandeliks met Vigorosa.

You’re reading a preview, subscribe to read more.