Landbouweekblad

Ons was daar STAMBOEK VEREER BESTE TELERS

Mnr. Danie Bosman, wêreldbekende veekundige, is postuum vir sy bydrae tot die veebedryf vereer. SA Stamboek se Presidentsprys wat sedert 2018 aan ’n bedryfsleier of ’n instelling oorhandig word, is aan sy seun mnr. Nico Bosman (regs) oorhandig. Mnr. Koos Vosloo, voorsitter van SA Stamboek, het Bosman geloof vir sy toewyding en dat hy ná sy aftrede met die ontwikkelinge in diereteling tred gehou het. Volgens hom het Bosman se afsterwe vroeër vanjaar ’n groot leemte in die veebedryf gelaat.

en SA

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc