Rooi Rose

MINIMEISIE

Twiggy se naam is nou nog bekend, maar sy was net vier jaar lank ’n model

Lesley Hornby het ’n kleurryke loopbaan gehad. Sy het begin as die model Twiggy, later was sy ’n aktrise, sangeres, TV-aanbieder en uiteindelik sakevrou. Maar sy sal veral as internasionale model onthou word. Met haar groot oë, skraal gesiggie, kort hare en naaldekokerlyfie was sy in die sestigerjare saam met die Beatles die verpersoonliking van swinging sixties London.

‘The Face of ’66. The Cockney-kid with a face to launch a thousand shapes ... and she is only 16’
- Deirdre McSharry, ’n modejoernalis van die "Daily Express"

Twiggy is een van daardie mense wat per toeval ontdek is, en toe die “voorkoms” van ’n spesifieke tyd geword het. Op 16 (in 1966) het sy haar hare by Leonard of Mayfair laat sny. Leonard het sy nuwe seunstyl vir meisies, die crop-styl, op ’n paar modelle uitgetoets – een van hulle Lesley Hornby. Die professionele fotograaf Barry Lategan het ’n paar foto’s vir Leonard geneem wat die haarstilis in sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Wyn Van Die Maand
La Motte Shiraz 2017 is ’n vrugtige shiraz gemaak in die karakter en styl van Franschhoek-shiraz. Die 15% durif shiraz wat bygevoeg word, gee die wyn ’n diep, donker rooivrugkarakter. Durif word veral in Australië en Kalifornië gebruik in versnitte s
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee