Rooi Rose

Ontdek die wonderlike wêreld van PODSENDINGS!

Wat is podsendings?

odsendings is aflaaibare radio- of oudioprogramme waarna jy op jou slimtoestel kan luister. Jy kan kies om is dié Afrikaanse podsendingskanaal vir vroue en is spesiaal vir rose-lesers geskep. Ons het ’n verskeidenheid reekse, soos vervolgverhale, reekse wat raad gee oor sielkundige kwessies, finansies, verhoudings en selfs oor troeteldiere. Ons spesialis-joernaliste en kenners gee jou al die inligting wat jy nodig het oor ’n spesifieke vraag of kwessie. Jy kan enige tyd inskakel, luister en stop, net wanneer dit jou pas. En die beste van alles is dis heeltemal gratis! Jy betaal slegs vir die data.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte