NATUURLIK WITTER
Mar 11, 2022
3 minutes
AS JY ’n natuurlike tandbleikmiddel wil probeer, is dit ’n goeie idee om eers navorsing daaroor te doen. Party me-todes is doeltreffend, maar oor ander moet jy liefs twee keer dink voor jy die kans waag. Ons help jou om die kaf van die koring te skei.
Klapperolie-mondspoel
’n Klapperolie-mondspoel, ook bekend as kavala, is ’n antieke tandheelkundetegniek wat in Ayurvediese medisyne op die Indiese subkontinent gebruik word. Dit behels dat jy soggens heel eerste
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days