Kamp en Karavaan

Kampkokkedoor

Sampioen-en-lensiepotjie

Hierdie potjie is ideaal as jy 'n vegetariër is, maar jy kan ook hoender of skaapvleis byvoeg as jy wil. Bedien met vars pietersielie en korserige brood om in die sous te week.

Bestanddele:

• 2 eetlepels olyfolie• 6 koppies groenteaftreksel• 1 koppie• 1 koppie seldery, fyngekap• 1 koppie uie, fyngekap• 2 groot aartappels, in3 cm-blokkies gesny• 2 koppies bruin lensies• 2 blikke fyngekapte tamaties• 4 huisies gemaalde knoffel• 1 teelepel gedroogde basiliekruid• 1 teelepel gedroogde tiemie• 2 vars lourierblare• 100 g kersietamaties• 100 g suikerertjies• 250 g portabellosampioene, in skyfies gesny• 250 g wit knopiesampioene• sout en peper• vars pietersielie

You’re reading a preview, subscribe to read more.