Kamp en Karavaan

Bewaring Die Bedreigde Aasvoëls

H et jy geweet dat aasvoëlgetalle die afgelope 30 jaar met gemiddeld 68% oor alle spesies heen gedaal het? 'n Groep Afrika-aasvoëlkenners het in 2015 'n ontleding van bevolkingstendense van alle Afrika-aasvoëls gedoen en gepubliseer, en dit is hul bevindings:

Sommige spesies, soos die witkopaasvoël, swartaasvoël, witrugaasvoël, en monnikaasvoël is nou op die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUNC) se lys van ernstig bedreigde spesies. Die witkopaasvoël, monnikaasvoël en swartaasvoël word as bedreig geklassifiseer. Dit beteken dat 7 van die 11 aasvoëlspesies wat in Afrika aangetref word, óf bedreig óf ernstig bedreig word. Dit maak hulle een van die mees bedreigde groepe landvoëls op aarde.

André Botha, bestuurder van die Aasvoëls vir Afrika-program by die Trust vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.