Huisgenoot

ONS MÓÉT PRAAT OOR BRUNO

Staan opsy, “Let it go”! Dit lyk asof dié trefferliedjie uit die fliek Frozen eindelik onttroon is as die gewildste liedjie uit ’n animasiefliek.

Die liedjie “We don’t talk about is nou op almal se lippe. Dit het in Januarie die liedjie uit ’n Disney-animasiefliek geword wat die hoogste op die Billboard Hot 100-trefferlys in 26 jaar geklim het – dit was in Januarie tweede op dié trefferlys.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr