SA Hunter/Jagter

BEWERK JOU EIE VLEIS MAKLIK EN GOEDKOOP DEEL 2

In deel 1 in die Nov/Des 2021-uitgawe het ons die vleismaler en -menger getoets. Vandeesmaand vertel ek meer oor die hamburger-patty-pers, worsstopper en vakuumseëlmasjien. Die hele pakket is teen ’n spesiale prys van slegs R11 495 aan SA JAGTER/HUNTER-lesers beskikbaar by Soft-Ice Catering Equipment in Montana, Pretoria.

A100-HAMBURGER-PATTY-PERS

Eerste onder die vergrootglas was die A100-hamburger-patty- pers. Ek moes dit eers mooi bekyk aangesien ek maar gewoond is aan die normale Tupperwareprodukte wat ’n mens gewoonlik by die huis gebruik. Die pers het ’n houer bo vir die papier of plastiekvelletjie wat jy aan beide kante van die hamburger-patty sit. Die pers maak van 100 mm in deursnee, en soos al die Soft-Ice-toerusting wat ek nou al getoets het, word alles wat nodig is om ditmee te maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related Books & Audiobooks