JUWELE IN DIE KROON
Dec 17, 2021
4 minutes
Saamgestel deur NICI DE WET
HULLE is al die rocksterre van die Britse koninklike familie genoem, en by ’n onlangse Kerskonsert het prins William en sy vrou, Kate, weer gewys waarom hulle – naas die koningin – die Britte se gunstelingkoninklikes is.
Kate (39), feestelik in ’n rooi skepping deur Catherine Walker, en William (39), aantreklik in sy pak met ’n Kersfeesrooi das daarby, was die sterre van die aand, maar nie van die neus-in-die-lug-soort nie. Dit was juis met hul sjarme, nederigheid en opregtheid dat hulle nog dieper in almal se harte ingekruip het.
Ter ere van die koningin het die hertogin van Cambridge ’n paar saffier-en-diamantoorbelle uit haar skoonouma se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days