Hof ‘buig agteroor vir staat’ in alkoholsaak
Dec 17, 2021
2 minutes
— LUCILLE BOTHA
FOTO: GALLO IMAGES/JACQUES STANDER
![landbouza211223_article_019_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/46b3yfeosg9cfa0n/images/fileSZGC2MTK.jpg)
VINPRO is bekommerd “dat die hof agteroor gebuig het om die regeringsrespondente te akkommodeer” in sy hofsaak teen die regering oor die grondwetlikheid al dan nie van ’n drankverbod tydens die covid-19-inperking.
Die liggaam het sy teleurstelling uitgespreek met die bevinding van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days