Landbouweekblad

Dertig jaar later en steeds suksesvol

Die maatskappy Laeveld Agrochem (LAC) het vanjaar ’n besondere mylpaal bereik met die viering van sy 30ste bestaansjaar. LAC is in 1991 deur mnr. Nick Liebenberg en sy seun, Corné, gestig. Aan die begin het die twee Liebenbergs en een administratiewe persoon die besigheid uit ’n sitkamer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad5 min read
Voëltoerisme Gee Boerderye Vlerke
Toerisme kan die wa deur die drif trek wanneer natuurrampe en die politiek aan ’n plaas se winsgewendheid knaag. Voëlkyktoerisme is wêreldwyd ’n snel groeiende nismark in die ekotoerismebedryf, en plaaslik het dit ’n hupstoot gekry danksy ’n projek v
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.