Idees

KWILT ’N KRUISIE

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld (en verg geduld)

TYD: omtrent 4 dae vir die kussing

GROOTTE Die voltooide kussing is omtrent 45 x 42 cm.

JY BENODIG

♥ papierpatrone (sien bladsy 100;♥ kwiltmateriaal in vyf verskillende skakerings, of meer, indien verkies♥ omtrent 50 cm bypassende materiaal vir die agterkant♥ skakerings van Mettler-gare vir die vaswerk van die kruisies (of gebruik Apliquick Invisible Thread)♥ kartelband of boorsel in die kleur van jou keuse vir die afronding (opsioneel)♥ rolsnyer en rolsnymat♥ materiaalgompen (ons het Prym s’n gebruik)♥ kwiltliniaal van 12 x 6 duim vir die sny van die stroke en die voltooiing van die vierkant aan die einde van die projek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Soet Pronkstukke
Slaan hierdie feestyd die asems weg met dié pronkstuk van 'n nagereg. Volg ons maklike stappe om die perfekte pavlova te maak. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 30 minute Baktyd: 1¼ uur, plus afkoeltyd Oondtemperatuur: 150 °C ♥ 8 groot eierwitte (maak
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif