Huisgenoot

EINDELIKD VRY!

DIT het 13 jaar, dosyne hofverskynings, vier dokumentêre flieks, ’n stortvloed van ellende en hope familiedrama gekos, maar sy het eindelik die boeie afgeskud wat haar ’n gevangene in haar eie lewe gemaak het.

Britney Spears, een van die musiekbedryf se hardwerkendste sterre, kan nou uitsien na ’n normale lewe nadat sy bevry is van die kuratorskap wat aan haar pa, Jamie Spears, beheer oor elke aspek van haar lewe gegee het.

’n Regter het onlangs aangekondig sy is verlos. En die 39-jarige superster is in die wolke.

“Sjoe, ek is lief vir my aanhangers,” het sy getwiet en die Free Britney-beweging geprys

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa