VIR DIE LEKKER
Nov 04, 2021
3 minutes
DEUR JEANRI-TINE VAN ZYL-PUNT
![f0118-01](https://article-imgs.scribdassets.com/26d1zq6scg96a9f9/images/fileKT2Z5165.jpg)
![f0116-01](https://article-imgs.scribdassets.com/26d1zq6scg96a9f9/images/file3SJDU67S.jpg)
Stellenrust 55 Barrel Fermented Chenin Blanc 2019
Die druiwe vir dié wyn word van 55 jaar oue bosstokwingerde verkry. Dit gee ekstra diepte en kompleksiteit aan hierdie Chenin Blanc met sy lieflike aromas van droëpeer en vars koejawel op die neus. Op die mond betower ’n syagtige gevoel en tekstuur met delikate vanielje en okkerneut, met ’n tikkie suur wat smake heerlik lank laat talm.
R281
![f0116-02](https://article-imgs.scribdassets.com/26d1zq6scg96a9f9/images/file6H1SOBTI.jpg)
Vergelegen G.B.V. White 2018
’n Gefokusde, houtverouderde Sémillon-Sauvignon Blanc met geïntegreerde fynbos, pomelo en ryp tropiese vrugte op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days